Dit voel soos gister wat die jaar begin het, en skielik is die feestyd weer hier!
Ons wil net ’n oomblik neem om dankie te sê vir jul voortdurende vertroue en ondersteuning gedurende 2025. Dit bly vir ons ’n groot voorreg om elkeen by te kan staan op jul pad.
Neem asseblief kennis dat ons kantoor gesluit sal wees vir die feesseisoen vanaf 15 Desember 2025 tot 09 Januarie 2026. Ons hervat ons dienste op 12 Januarie 2026, uitgerus en gereed om julle te help.
Vir dringende navrae terwyl ons gesluit is, skakel asseblief vir Kerry op 082 444 8923.
Mag hierdie feestyd vir jou en jou geliefdes vrede, ligte oomblikke en nuwe energie bring.
Feesgroete, Die Finlac-span



