Testamente en Trusts
Raad wat jou geliefdes se
finansiële toekoms verseker
Ons spesialiste sal jou help met die skep en behoud van rykdom, die voortgesette beskerming en benutting van bates, sonder om jou die genietinge daarvan tydens jou lewe te ontneem. Dit sluit in die versorging van afhanklikes en die verdeling van bates by sterfte tot voordeel van jou naasbestaandes.
Gesels gerus met ons oor:
- Die opstel van jou testament
- Oprig en wysiging van trusts
- Regsoudit van bestaande trustakte en testament