Kersvader, hoe lyk dit met geen belasting?
Stel jou voor jy kan jou belastinglas verlaag én jou geld laat groei – sonder om vir Jan Taks ‘n sent te gee! Ontdek slim maniere om hierdie “Kersgeskenk” vir jouself te kry.
Stel jou voor jy kan jou belastinglas verlaag én jou geld laat groei – sonder om vir Jan Taks ‘n sent te gee! Ontdek slim maniere om hierdie “Kersgeskenk” vir jouself te kry.
Neem asseblief kennis dat ons kantoor gesluit sal wees vir die feesseisoen vanaf 16 Desember 2024 tot 03 Januarie 2025.
Skelm skemas blom waar gierigheid en desperaatheid saamsmelt – maar wat as die ware gevaar binne jou eie besluite skuil?
ou huweliksdag is nie net ‘n viering van liefde nie, maar ook ‘n finansiële kontrak met verreikende gevolge.
Aftrede kan jou tref soos ‘n skielike storm – is jy gereed? Leer by Ruda Landman se eerlike weergawe van die uitdagings wat aftrede bring.