Aanwas in die huwelik: Hier’s wat kan haak
ou huweliksdag is nie net ‘n viering van liefde nie, maar ook ‘n finansiële kontrak met verreikende gevolge.
Aanwas in die huwelik: Hier’s wat kan haak Read More »
ou huweliksdag is nie net ‘n viering van liefde nie, maar ook ‘n finansiële kontrak met verreikende gevolge.
Aanwas in die huwelik: Hier’s wat kan haak Read More »
Tweede huwelike kan ‘n komplekse mengsel van liefde en finansiële oorwegings wees, veral as daar kinders is wat later moet erf. Hoe beskerm jy jou kinders se erfenis sonder om die vlam van nuwe liefde te blus?
Tweede huwelike en kinders se erfgeld Read More »
Ontdek hoe om die valstrikke in die huweliksaanwaswette te vermy. Nico bied praktiese oplossings vir díé finansiële uitdagings en ondersoek die rol van lewensversekering in die dekking van aanwas-eise. Vermy dié slaggate in aanwas-eis Deur Nico van Gijsen • Rapport: Raad met jou rande • 19 Mei 2024 Die ware doel is om groter gelykheid
Vermy dié slaggate in aanwas-eis Read More »
Ontdek hoe jy vir jou gade kan voorsien ná jou dood terwyl jy ook ander verpligtinge het. Lees meer oor die uitdagings en oplossings vir getroudes en diegende wat saamwoon.
Voorsien só vir gade ná jou dood Read More »
Selfs in vandag se samelewing is daar nog verdrukking binne die politiek en met geldsake. Vroue neem nog te veel binne hierdie kwessies ‘n tweedeklasrol.
‘Bly en bou . . .’ maar wat van jou 2deklas-vrou? Read More »