Spaar of betaal jou skuld: Wat maak sin?
Betaal jou skuld. Raak eers van jou sogenaamde “duur skuld”, soos kredietkaarte en winkelkaarte, ontslae. En maak ‘n punt daarvan om ekstra geld eerder te belê, veral met die oog op aftrede.
Spaar of betaal jou skuld: Wat maak sin? Read More »