Skelm Skemas: Kyk ook na binne
Skelm skemas blom waar gierigheid en desperaatheid saamsmelt – maar wat as die ware gevaar binne jou eie besluite skuil?
Skelm Skemas: Kyk ook na binne Read More »
Skelm skemas blom waar gierigheid en desperaatheid saamsmelt – maar wat as die ware gevaar binne jou eie besluite skuil?
Skelm Skemas: Kyk ook na binne Read More »
Wanneer aflegging jou tref voel dit asof jou die mat onder jou voete uitgeruk word. Maar daar is ’n pad vorentoe – Nico gee praktiese wenke om nie net die emosionele impak te hanteer nie, maar ook slim finansiële keuses te maak wat jou toekoms sal beskerm. Aflegging: Dis hoe jy moet maak Deur Nico
Aflegging: Dis hoe jy moet maak Read More »
Gevreesde siektes en finansiële welstand is onlosmaaklik aan mekaar verbind. Om hierdie rede behoort risikodekking ‘n noodsaaklike deel van jou finansiële beplanning te wees.
Moenie vrees as jy weet jy’t dekking Read More »
Soms lê die antwoord op ons finansiële struikelblokke elders as waar ons dit verwag. Hierdie artikel ondersoek die wyse raad van ‘n ou gesegde en die implikasies van finansiële besluite op langtermyn sukses. Oplossing vir geldprobleme lyk nie altyd logies Deur Nico van Gijsen • Rapport: Raad met jou rande • 21 April 2024 Sien
Oplossing vir geldprobleme lyk nie altyd logies Read More »
Betaal jou skuld. Raak eers van jou sogenaamde “duur skuld”, soos kredietkaarte en winkelkaarte, ontslae. En maak ‘n punt daarvan om ekstra geld eerder te belê, veral met die oog op aftrede.
Spaar of betaal jou skuld: Wat maak sin? Read More »