Kry die tweepot-ding uit jou kop
Die nuwe tweepot-aftreeplan klink dalk aanloklik, maar dit kan jou finansiële toekoms onherroeplik te ondermyn.
Kry die tweepot-ding uit jou kop Read More »
Die nuwe tweepot-aftreeplan klink dalk aanloklik, maar dit kan jou finansiële toekoms onherroeplik te ondermyn.
Kry die tweepot-ding uit jou kop Read More »
Baie mense sien uit daarna om vroeër toegang te kry tot hul aftreegeld, maar verstaan nie die langtermyn-gevolge van die tweepot-stelsel nie.
Aftreegeld: Só werk die tweepot-stelsel Read More »
Beplan ná aftrede… Nico bied ‘n insiggewende blik op aftrede: die geleenthede sowel as die uitdagings. Beplan vir die onvermydelike en koester ware rykdom wat nie net van geld afhang nie.
Beplan ná aftrede: Die wat en die hoe Read More »
Nico bied ‘n insigryke blik op die samestelling van ‘n effektiewe finansiële plan vir jongmense. Hy beklemtoon die noodsaaklikheid van vroeë spaar en risikodekking, met praktiese wenke vir ‘n finansiële strategie wat ‘n leeftyd van voordele kan bied.
Jongmense: Dít is hoe ’n finansiële plan lyk Read More »
Goeie aftreebeplanning gaan nie net oor geld nie. Alhoewel jy dalk finansieel goed voorsien het vir jou aftrede en skuld-vry is met ‘n eie blyplek, moet jy ook nadink oor onverwagte omstandighede. Wat as jou gesondheid agteruitgaan? Wat as jy ‘n geestesiekte kry? Daar is verskeie faktore wat in ag geneem moet word. Wat as
Wat as jy self nie meer kan nie? Read More »