Kundige leiding vir finansiële gemoedsrus

Ons missie is om jou te bemagtig met die kennis en kundigheid om ingeligte finansiële besluite te neem en die weg na ‘n voorspoedige toekoms te baan.

Jou doelwitte. Ons Kundigheid. Oneindige moontlikhede.

Ons span van toegewyde kundiges bied omvattende finansiële raad wat aan jou unieke behoeftes en jou bepaalde finansiële doelwitte voldoen.
Of jy nou jou beleggings wil laat groei, jou aftrede wil verseker of vir jou gesin se toekoms wil beplan, ons is hier om jou elke stap van die pad te lei.

Oor Finlac

Ernstig oor jou welvaart: Top kundiges wat jou unieke behoeftes verstaan

Ons verhaal het begin met ‘n eenvoudige maar kragtige visie: om jou in staat te stel om finansiële vryheid te bereik en jou drome ‘n werklikheid te maak. Ons verstaan dat finansiële beplanning intimiderend en oorweldigend kan wees, maar met ons ervare span aan jou sy, word dit ‘n gladde en opwindende reis.

Ons werk saam met die heel voorste spesialiste in die bedryf.

Partner logo - Allan Gray

Ons dienste

By Finlac is ons meer as net finansiële adviseurs; ons is jou vennote op die reis na finansiële sukses. Laat ons jou help om jou drome in haalbare mylpale te omskep.

Boedel- en Belastingbeplanning

Beplanning wat jou en jou naasbestaandes se belange op die hart dra

Beleggings en Aftrede

Gebalanseerde advies wat jou werklike behoeftes aanspreek

Versekering

Gepaste voorsiening vir onsekere gebeure

Testamente en Trusts

Raad wat jou geliefdes se finansiële toekoms verseker

Wat sê ons kliënte?

Baie dankie aan die Finlac span vir hul onthou en mooi woorde van verjaarsdagwense. Ons is baie tevrede met die puik diens wat almal by Finlac vir ons lewer.

Thank you once again for all the assistance and excellent guidance you have provided thus far, Kerry.

Ons was ingeloop deur ‘n ander makelaar en het toe besluit om vir Nico te vra wat hy dink. Die uiteinde was dat ons toe onmiddelik oor is na Finlac en ons het nog nooit weer ‘n probleem gehad nie. Die belangrikste is dat ons geweldige gemoedsrus het oor ons finansies.

E. Wepener

Wil jy van ons hoor?

Teken in op Finlac se nuusbriewe en maak seker jy bly op hoogte!

Nuusbrief-intekening

Scroll to Top